Oor myself

Ek besit ’n besigheid waarin ek leiding en afrigting gee
aan mense wat my vennote geword het en wat meer vryheid
soek in hulle lewens, wat as’t ware hule eie baas wil wees
en vir hulleself ’n volhoubare passiewe inkomste wil skep.

My rol is om vir hulle te wys hoe om ’n merkwaardige
besigheidsplan te dupliseer en vir hulle te laat werk.
Dié besigheidsplan is tot jou beskikking die oomblik
wanneer jy jou eie risiko-vrye besigheid registreer in
vennootskap met SPORTRON, ’n internasionale
gesondheidsmaatskappy.






Okkie Venter woon in Johannesburg,
in Nielsenrylaan 23, Blairgowrie.

Hy kan gekontak word by 27 (0)83 289 2839




Een van die hulpmiddels wat ek gebruik
om my vennote te help is die
VitaNetwerk-nuusbrief.
En nou kan jy ook gratis toegang kry
tot dié essensiële inligting.

Teken nou in, hier aan die linkerkant.



No comments:

Post a Comment